CrimeEditor's choiceLocal newsNews

Kasselman Veiligheidsdienste stop hoenderdief in sy spore

Die verdagte is op die plaas aangehou

Kasselman Veiligheidsdienste het op 12 Oktober ‘n verdagte, wat hoenders gesteel het, vasgetrek.

Terwyl werkers hoenders op ‘n plaas tussen Morgenzon en Amersfoort gevang het, het die dief die geleentheid gebruik om vir hom ‘n paar te neem.

Dié plaas verskaf hoenders aan Early Bird.

Kasselman, wat op patrollie was, het aangegaan nadat hulle gesien het alles was reg.

Hulle het dadelik teruggekeer na ‘n oproep dat iemand moontlik hoenders steel.

Hulle het ‘n minibustaxi gewaar wat verdag gelyk het en toe hulle die voertuig stop, het daar ‘n hoender by die voertuig uitgespring.

Kry jou uitgawe van die Standerton Advertiser om die volledige berig te lees.

 

Besoek gerus ons ander webtuistes hier:

Ridge TimesStanderton Advertiser & Highvelder

”Like” ons Facebookblad en volg ons op Twitter.

Vir nuus wat na jou selfoon gestuur word:

BBM – 266F5BCC

WhatsApp – 0748872805

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button