CrimeEditor's choiceLocal newsNewsSchools

Rowers breek by Laerskool Jeugkrag in

Onderwysers van Laerskool Jeugkrag was op Sondag 25 Oktober by die skool en het gesien dat die kantoor in ’n toestand is.

Laerskool Jeugkrag was op Sondag 25 Oktober die teiken van kwaaddoeners.

Vrydag 23 Oktober het die alarm by Laerskool Jeugkrag net na 10nm afgegaan.

Kasselman Veiligheidsdienste het gaan kyk, maar op daardie stadium kon hul niks fout sien nie.

Onderwysers was op 25 Oktober by die skool en het gesien dat die kantoor in ’n toestand is.

 

Lees die volledige berig in vandeesweek se Standerton Advertiser.

 

Besoek gerus ons ander webtuistes hier:

Ridge TimesStanderton Advertiser & Highvelder

”Like” ons Facebookblad en volg ons op Twitter.

Vir nuus wat na jou selfoon gestuur word:

BBM – 266F5BCC

WhatsApp – 0748872805

Die venster wat die diewe oopgedwing het om toegang te verkry.
Die venster wat die diewe oopgedwing het om toegang te verkry.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button