CrimeEditor's choiceLocal newsNewsSchools

Kinders word al meer by skole afgeknou

Bullebak, afknouer, karnuffelaar en tiran is van die name wat van toepassing is op diegene wat hande en tong gebruik om'n ander te boelie.

Dit kom helaas nie net in die grootmenswêreld voor nie, maar die klaskamers en speelterrein van skole is die teelaarde vir toekomstige gedrag.

Die skool is veronderstel om ‘n plek van veiligheid te wees, maar sommige kinders voel glad nie veilig nie.

Afknouery kan fisies, seksueel, verbaal of emosioneel wees. Dit is doelbewus, veroorsaak skade hetsy sielkundig, sosiaal of fisies, en is van herhalende aard.

Koop vandeesweek se Advertiser waar opvoedkundige sielkundige by Hoërskool George Hofmeyr, Me. Louise Coetzee, gesels oor die tekens waarna ouers moet kyk.

Besoek gerus ons ander webtuistes hier:

Ridge TimesStanderton Advertiser & Highvelder

”Like” ons Facebookblad en volg ons op Twitter.

Vir nuus wat na jou selfoon gestuur word:

BBM – 266F5BCC

WhatsApp – 0748872805

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button