CrimeEditor's choiceLocal newsMunicipalNews
Bloedmonsters by asgate gestort
’n Bekommerde inwoner het die Standerton Advertiser verlede week in kennis gestel dat bloedmonsters by die Standerton Stortingsterrein gestort is.
’n Bekommerde inwoner het die Standerton Advertiser verlede week in kennis gestel dat bloedmonsters by die Standerton Stortingsterrein gestort is .

’n Gesondheidsinspekteur van die Gert Sibande Distrik het gesê dat dit onwettig is om bloed op die terrein te stort, al is dit ’n dier se bloed.
Lees die volledige berig in vandeesweek se Standerton Advertiser.
Besoek gerus ons ander webtuistes hier:
Ridge Times, Standerton Advertiser & Highvelder
”Like” ons Facebookblad en volg ons op Twitter.
Vir nuus wat na jou selfoon gestuur word:
BBM – 266F5BCC
WhatsApp – 0748872805
For free breaking and community news, visit our websites:
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



