CrimeEditor's choiceLocal newsNews

Kwaaddoeners breek in, maar steel niks nie

’n Poging tot inbraak het op Sondag 25 Oktober by A&S Motor Spares plaasgevind.

Volgens mnr. Jandré Kasselman is toegang deur die dak verkry.

Die alarm het afgegaan en toe Kasselman Veiligheidsdienste daar kom, het die dief reeds gevlug.

Daar was ’n duidelike gat in die dak gesny wat die indringer gebruik het om in te kom.

Daar is niks gesteel nie.

Daar is geen saak oopgemaak nie omdat die eienaar nie versekering het nie en ook omdat niks vermis is nie.

 

Besoek gerus ons ander webtuistes hier:

Ridge TimesStanderton Advertiser & Highvelder

”Like” ons Facebookblad en volg ons op Twitter.

Vir nuus wat na jou selfoon gestuur word:

BBM – 266F5BCC

WhatsApp – 0748872805

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button