Twee Ligbron-sprekers het uitstekend gevaar in die eindronde van die landwye Radikale Redenaars-kompetisie wat Saterdag by Hoërskool Garsfontein in Pretoria plaasgevind het.
Simoné Stapelberg het ‘n tweede plek behaal in die 0/14-afdeling: Voorbereide toespraak.
Daniël Korff het ook ‘n tweede plek behaal in die 0/14-afdeling: Eksperimenteel.


Vir meer nuus besoek gerus ons ander webblaaie.
Ridge Times, Standerton Advertiser & Highvelder
”Like” ons op Facebook en volg ons op Twitter.
Vir nuus na jou selfoon:
BBM – 2667A726
WhatsApp – 0748877590
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



