Bome veroorsaak kragonderbrekings
Bome het ongetwyfeld ’n lewensbelangrike rol om te vervul, maar wanneer dit kragonderbrekings veroorsaak, meen inwoners dat ’n plan gemaak moet word.
Bome het ongetwyfeld ’n lewensbelangrike rol om te vervul, maar wanneer dit kragonderbrekings veroorsaak, meen inwoners dat ’n plan gemaak moet word.
Bome in Colignystraat staan hoog en trots, maar as die wind opsteek hou dit probleme in.
Die bome groei tussen die kragdrade en soos die wind waai en die bome beweeg, veroorsaak dit dat sommige inwoners in die donker sit.
Dit is nie net kragonderbrekings nie, maar die bome groei ook straatligte toe.
Met die misdaadvlaag, kan dit as ’n veiligheidsrisiko beskou word.
Lees die volledige berig in volgende week se koerant.
Besoek gerus ons ander webtuistes hier:
Ridge Times, Standerton Advertiser & Highvelder
”Like” ons Facebookblad en volg ons op Twitter.
Vir nuus wat na jou selfoon gestuur word:
BBM – 266F5BCC
WhatsApp – 0748872805