BETHAL – Armand Swanepoel en Ine Pieterse is onlangs as Laerskool Marietjie van Niekerk se hoofleiers vir 2016 aangewys.
Die hoofleiers van sosiaal is Mignon Ferreira en Derick Human, terwyl Chante Vermaak en Wynand Venter die hoofleiers van kultuur is.
Kyle du Toit en Chenel Roux is die hoofleiers van sport.
Die res van die leerlingraad bestaan uit Jano van der Merwe, Rico Robinson, Wihan Fouche, Zack van Zyl, Rudolph Smuts, Louis Joubert, Michael Erasmus, Phillip Strauss, Tiaan Jacobs, Anneleen Erasmus, Amber-Rose Rafferty, Anuscha Roux, Juanita Abrie, Martinique Brophy, Aby Pretorus, Franze Berry, Gert Vosloo, Hanno du Plooy, Janine Kotze, Erina Barnard, Chane Scheepers, Inge Kotze en Ryan Shepherd.
Tydens die dankseggingsaand op 11 November, het die leerlingraad van 2015 kerse aan die nuwe leerlingraad oorhandig.



