CrimeLocal newsMunicipalNews

Gate wek kommer

Die gate hou moontlik verband met die pyp wat herstel is.

Die Standerton Advertiser het op 10 November gate in Schwickardstraat op die sypaadjie van die Baptiste Kerk opgemerk.

Die gate kan moontlik verband hou met ’n pyp wat herstel is.

Die gebied waar die pyp moontlik herstel is.
Die gebied waar die pyp moontlik herstel is.

Gewoonlik word toevoerkrane met ’n sementblad toegemaak en om toegang te kry, word die sementblad losgemaak en afgeskuif, maar twee gate is in elke sementblad geboor.

 

Lees die volledige berig in vandeesweek se Standerton Advertiser.

 

 

Besoek gerus ons ander webtuistes hier:

Ridge TimesStanderton Advertiser & Highvelder

”Like” ons Facebookblad en volg ons op Twitter.

Vir nuus wat na jou selfoon gestuur word:

BBM – 266F5BCC

WhatsApp – 0748872805

 

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button