CrimeEditor's choiceLocal newsNews

Grypdief kom sy moses teë

Volgens die Standerton Polisie het dieselfde verdagte op 14 November ’n ander vrou beroof.

‘n Vrou wat by Big Five werk, is op 18 November beroof.

Sy het buite die kroeg gestaan en vir haar werkgewer gewag om oop te sluit.

Terwyl sy gewag het, was sy op haar selfoon besig.

Sy het gevoel hoe iemand van agter af kom en haar foon gryp.

Lees die volledige berig in vandeesweek se Standerton Advertiser.

 

Besoek gerus ons ander webtuistes hier:

Ridge TimesStanderton Advertiser & Highvelder

”Like” ons Facebookblad en volg ons op Twitter.

Vir nuus wat na jou selfoon gestuur word:

BBM – 266F5BCC

WhatsApp – 0748872805

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button