CrimeEditor's choiceLocal newsMunicipalNews

Lewe in die begraafplaas

Die diere skuur teen die grafstene en beskadig dit.

Die begraafplaas in Walter Sisulurylaan is nou die nuwe weidinggrond vir vee.

Toegang is moontlik omdat daar geen drade aan die agterkant van die begraafplaas is nie.

Die voordeel van die diere is dat die gras kort bly.

Die bokke wat die gras “in stand hou”.
Die bokke wat die gras “in stand hou”.

Beeste skuur egter teen die grafstene en beskadig dit.

Die beskadigde grafstene word nie altyd vervang nie en maak van die begraafplaas ’n seeroog.

 

Lees die volledige berig in vandeesweek se Standerton Advertiser.

 

 

Besoek gerus ons ander webtuistes hier:

Ridge TimesStanderton Advertiser & Highvelder

”Like” ons Facebookblad en volg ons op Twitter.

Vir nuus wat na jou selfoon gestuur word:

BBM – 266F5BCC

WhatsApp – 0748872805

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button