CrimeEditor's choiceLocal newsNews

Rowers breek in by huis in Paarlstraat

Kasselman Veiligheidsdienste het dadelik na die toneel gegaan nadat die alarm afgegaan het.

Na ’n inbraak by ’n huis in Paarlstraat is inwoners van twee “iPads” en R2 000 beroof.

Die inbraak het op 15 November plaasgevind.

Die deur wat oopgebreek is (Foto: Gideon Ras).
Die deur wat oopgebreek is (Foto: Gideon Ras).

Kasselman Veiligheidsdienste het dadelik na die toneel gegaan nadat die alarm afgegaan het.

Lees die volledige berig in vandeesweek se Standerton Advertiser.

 

 

Besoek gerus ons ander webtuistes hier:

Ridge TimesStanderton Advertiser & Highvelder

”Like” ons Facebookblad en volg ons op Twitter.

Vir nuus wat na jou selfoon gestuur word:

BBM – 266F5BCC

WhatsApp – 0748872805

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button