CrimeEditor's choiceLocal newsNews

Bestuurder verloor beheer oor voertuig en tref boom

Die motor het teen ’n boom tot stilstand gekom.

’n Motor was op 27 November in Baumannstraat in ’n ongeluk betrokke.

Die bestuurder was op pad terug van sy reünie en het vermoedelik beheer oor die voertuig verloor en in die veld opgeïndig.

 

Besoek gerus ons ander webtuistes hier:

Ridge TimesStanderton Advertiser & Highvelder

”Like” ons Facebookblad en volg ons op Twitter.

Vir nuus wat na jou selfoon gestuur word:

BBM – 266F5BCC

WhatsApp – 0748872805

Die voertuig het die boom op 27 November getref.
Die voertuig het die boom op 27 November getref.
Die voertuig het baie skade opgedoen met die ongeluk.
Die voertuig het baie skade opgedoen met die ongeluk.

Die motor het ’n boom getref net voor dit tot stilstand gekom het.

Die bestuurder was die enigste persoon in die voertuig en is nie ernstig beseer nie.

Lees die volledige berig in vandeesweek se Standerton Advertiser.

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button