OPVOLG: Vragmotor saai verwoesting, vrou sterf
Vier mense, sowel as 'n jong kind, is weens beserings na die Standerton-hospitaal geneem.

Volgens mnr John Kock, brandweerhoof en Rampbestuurbeampte, en mnr Basjan Lombard van die ambulansdienste, is een vrou op die toneel dood.
Vier mense, sowel as ‘n jong kind, is weens beserings na die Standerton-hospitaal geneem.
Die naam van die oorledene is nog nie vrygestel.
Volgens Lt Fanie Nhlabathi, kommunikasiebeampte van die Standerton polisie, was die bestuurder van die vragmotor nie in hegtenis geneem nie.
’n Saak van strafbare manslag is egter geopen.
Lees die volledige berig HIER
Besoek gerus ons ander webtuistes hier:
Ridge Times, Standerton Advertiser & Highvelder
”Like” ons Facebookblad en volg ons op Twitter.
Vir nuus wat na jou selfoon gestuur word:
BBM – 266F5BCC
WhatsApp – 0748872805



