BETHAL – Me. Alma Botha, DBV inspekteur, het onlangs gesê dat die DBV die hele Desember oop is.
Inwoners kan hulle troeteldiere by die DBV laat loseer teen ’n bekostigbare bedrag.
“Die hokke is vroeër vanjaar opgegradeer.”
Help ook die troeteldiere deur vir hulle ’n nuwe huis te gee.
Skakel die DBV kantore by by 084 852 0889.
Vir meer nuus besoek gerus ons ander webblaaie.
Ridge Times, Standerton Advertiser & Highvelder
”Like” ons op Facebook en volg ons op Twitter.
Vir nuus na jou selfoon:
BBM – 590c76a8
WhatsApp – 0793644185
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!








