Kasselman geniet rustiger feesseisoen
’Dit was baie stil in vergelyking met 2014.‘
Mens dink gewoontlik dat feesseisoen sinoniem is met ’n tyd vir misdaad.
Mnr. Jannie Kasselman van Kasselman Veiligheidsdienste het egter gesê dat Desember oor die algemeen nie besig was nie.
Dit was baie stil in vergelyking met 2014.
Volgens mnr. Kasselman het die Gemeenskapspolisiëringsforum (GPF) baie gehelp.
Skoolkinders het vrywillig gehelp om ’n oog te hou oor wat by plekke aangaan.
Lees die volledige berig in vandeesweek se Standerton Advertiser.
Besoek gerus ons ander webtuistes hier:
Ridge Times, Standerton Advertiser & Highvelder
”Like” ons Facebookblad en volg ons op Twitter.
Vir nuus wat na jou selfoon gestuur word:
BBM – 266F5BCC
WhatsApp – 0748872805



