Die nuwe personeellede by Laerskool Ermelo is: (Voor): Marina Badenhorst, Lizelle Coetzer (Kantoor), Lizelle van Wyk, Anke Saaiman en Nicolene Robberts en Cornel Greeff, JD Earl en Keanu Smith (agter) saam met die skoolhoof, mnr. Roelof Ferreira.
Laerskool Ermelo het agt nuwe personeellede aan die begin van die 2016 skooljaar verwelkom.