Editor's choiceMunicipalNews

AfriForum neem watermonsters

Volgens hom het kraanwater ook verbeter en is nou vir menslike gebruik geskik.

AfriForum het watermonsters op 6 Februarie in Meyerville, Kosmospark, die Vaalrivier en Grootdraaidam geneem om die gehalte van die dorp se drink- en rioolwater te bepaal.

Dit is nie die eerste keer wat dié burgerregte-organisasie watergehalte onder die loep neem nie.

Die Vaalrivier se water is in 2014 getoets en die uitslag het op hoë e.coli-vlakke van 1 000 000 per 100ml gedui.

Die aanvaarbare e-coli-volume per 100ml is 1 000 en die uitslag het besoedeling getoon.

Mnr. Coetzer het gesê dat onlangse toetse aangedui het dat die situasie in die Vaalrivier verbeter het.

Volgens hom het die optrede van AfriForum en nie die munisipaliteit die verandering teweeggebring.

Lees die volledige storie volgende week in die koerant.

 

Besoek gerus ons ander webtuistes hier:

Ridge TimesStanderton Advertiser & Highvelder

”Like” ons Facebookblad en volg ons op Twitter.

Vir nuus wat na jou selfoon gestuur word:

BBM – 266F5BCC

WhatsApp – 0748872805

Mnr. Hillel Coetzer dui op 6 Februarie die nodige inligting op die watermonster aan.
Mnr. Hillel Coetzer dui op 6 Februarie die nodige inligting op die watermonster aan.
Mnr. Hillel Coetzer neem ’n watermonster vir toetsing.
Mnr. Hillel Coetzer neem ’n watermonster vir toetsing.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button