Editor's choiceMunicipalNews

Stortingsterrein word nagmerrie

Volgens mnr. Kubheka het mnr. Tshabalala in Oktober verlede jaar gesê dat die stortingsterrein in November sou sluit, maar dit word steeds gebruik.

Die stortingsterrein op Morgenzon word ’n gesondheidsrisiko.

Die vullis lê die strate vol, dit gaan in ’n nabygeleë dam in en die papiere waai na plase naby die stortingsterrein.

Mnr. Muso Kubheka, ’n DA raadslid op Morgenzon, het ’n brief aan mnr. Linda Tshabalala, munisipale bestuurder, geskryf oor die probleem.

Volgens mnr. Kubheka het mnr. Tshabalala in Oktober verlede jaar gesê dat die stortingsterrein in November sou sluit, maar dit word steeds gebruik.

Die DA op die dorp het ’n petisie opgetrek en beplan om dit aan die burgemeester se kantoor te oorhandig sodra dit geteken is.

Lees die volledige berig in die Standerton Advertiser.

 

 

Besoek gerus ons ander webtuistes hier:

Ridge TimesStanderton Advertiser & Highvelder

”Like” ons Facebookblad en volg ons op Twitter.

Vir nuus wat na jou selfoon gestuur word:

BBM – 266F5BCC

WhatsApp – 0748872805

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button