AfriForum beveilig dorp
Munisipale werkers asook die brandweer was spoedig op die toneel.
Die AfriForum Buurtwag het op 12 Februarie ‘n mangat van bykans drie meter diep beveilig.
‘n Mangat het ingeval, maar is nie afgesper nie.
Die mangat is in die Rivierpark waar mense en kinders daagliks loop.
‘n Man het aan die Standerton Advertiser vertel dat hul oor die mangat gery het en dit meegegee het.
“Die voertuig het byna in die gat vasgesit.”
Mnr. Hillel Coetzer, voorsitter van AfriForum se Standerton-tak, het dit dadelik by die Lekwa Munisipaliteit aangemeld.
Lees die volledige berig in vandeesweek se Standerton Advertiser.
Besoek gerus ons ander webtuistes hier:
Ridge Times, Standerton Advertiser & Highvelder
”Like” ons Facebookblad en volg ons op Twitter.
Vir nuus wat na jou selfoon gestuur word:
BBM – 5bf99755
WhatsApp – 0731082205




