Rook hou moontlike gesondheidsrisiko’s in
Sy moet ten alle tye ’n asmapompie by haar hê.
’n Bekomerde inwoner van die huise in die Rivierpark is moedeloos oor die vullis wat daar gebrand word.
Al die rook van die rommel trek in hul wonings in.
“Dit help nie ek was my gordyne nie want die reuk is altyd daar,” het sy gesê.
Volgens haar was sy nooit ’n sieklike mens nie en het ook nooit enige probleme gehad nie.
Sy bly al vir die afgelope vyf jaar daar.
Met al die vullis wat gebrand word, het sy begin siek word.
Sy moet ten alle tye ’n asmapompie by haar hê want haar bors trek toe vir die geringste dingetjie.
Lees die volledige berig in die volgende uitgawe van die Standerton Advertiser.
Besoek gerus ons ander webtuistes hier:
Ridge Times, Standerton Advertiser & Highvelder
”Like” ons Facebookblad en volg ons op Twitter.
Vir nuus wat na jou selfoon gestuur word:
BBM – 5bf99755
WhatsApp – 0731082205



