
Die huidige waarnemende rektor van die Noordwes Universiteit (NWU), prof. Fika van Rensburg, het op 16 Februarie op Potchefstroom sy verbintenis met Hoërskool Standerton bevestig.
Prof. Van Rensburg, ’n oud-leerling, het saam met die hoof en sy gade, mnr. Hennie en me. Ilna Pretorius, die hoofseun en hoofmeisie van 2016, Christiaan Janse van Rensburg en Carlie Stroebel, asook alle oud SHS-leerlinge, wat tans aan die NWU studeer, gekuier.
Prof. Fika het grootgeword op Standerton en was in 1969 hoofseun van die skool.
Standerton en die skool lê hom baie na aan die hart en hy wou weer bande met sy alma mater versterk.
Lees die volledige berig in vandeesweek se Standerton Advertiser.
Besoek gerus ons ander webtuistes hier:
Ridge Times, Standerton Advertiser & Highvelder
”Like” ons Facebookblad en volg ons op Twitter.
Vir nuus wat na jou selfoon gestuur word:
BBM – 5bf99755
WhatsApp – 0731082205



