Leerlinge van Morgenzon Landbou Akademie het op 13 April aan hul tweede jeugskou vir die jaar deelgeneem.
Hul het vroegoggend al die diere gelaai. Die jeugskou het by Pienaarsdam in Middelburg plaasgevind en 49 leerlinge het MLA verteenwoordig.
Dit was MLA se grootste groep tot dusver waar deelnemers ten opsigte van kennis, was, voorbereiding en skouman beoordeel is.
Die gesamentlike punt van dié klasse is ‘n aanduiding van die algemene skouman in elke afdeling.
Lees die volledige berig in vandeesweek se Standerton Advertiser.
Besoek gerus ons ander webtuistes hier:
Ridge Times, Standerton Advertiser & Highvelder
”Like” ons Facebookblad en volg ons op Twitter.
Vir nuus wat na jou selfoon gestuur word:
BBM – 5bf99755
WhatsApp – 0731082205





