Local newsNews

Boemelaars daag op by geldinsamelingsfunksie

“Bunny chows” is gebou met Spar wat die brode, Early Bird wat die hoendervleis en mnr. Mar-Johan Pretorius wat die skaapvleis geskenk het.

Die Suid-Afrikaanse Vrouefederasie (SAVF) het verlede Vrydagaand, 27 Mei, ’n boemelaarsdans ten bate van die krisissentrum gehou.

Die meeste gaste het volgens die tema aangetrek om reg te laat geskied aan die atmosfeer.

Volgens me. Arista van der Merwe, voorsitter van die SAVF, was dit ’n sukses en ’n heerlike kuier- en dansaand.

Stephen Nortje het musiek gemaak en sy gehoor so goed geken het met al die gepaste musiek wat hy gespeel het.

“Bunny chows” is gebou met Spar wat die brode, Early Bird wat die hoendervleis en mnr. Mar-Johan Pretorius wat die skaapvleis geskenk het.

Die SAVF het hulle bedank asook me. Molly Veerasamy wat die kookwerk gedoen met groente geskenk deur Veggie Spot.

Lees die volledige berig in vandeesweek se Standerton Advertiser.

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button