
Die 0/11’s en eerste span het as streekwenners uit die stryd getree en die 0/12’s het derde geëindig.
Al drie spanne het deurgedring na die Mpumalanga-eindstryd wat op 10 Junie in Witbank plaasvind.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



