NewsSchools

Landties vaar goed tydens Mpumalanga Jeugskou

Sowat 35 leerlinge het vroeg Woensdagoggend die Hoëveldse koue trotseer op pad na Balfour.

Leerlinge van Morgenzon Landbou Akademie het hulself goed van hul taak gekwyt by die derde Mpumalanga Jeugskou wat op Woensdag 25 Mei op Balfour plaasgevind het.

Die diere is al Dinsdagmiddag na Balfour geneem.

Sowat 35 leerlinge het vroeg Woensdagoggend die Hoëveldse koue trotseer op pad na Balfour.

Hiermee die uitslae:

Perde:

Jr. Skouman – Eerste: Solita Kruger

Sr. Skouman – Eerste: Morgan Mostert

Tweede: Anika Bam

Vierde: Tilani Groenewald

Melkbeeste:

Jr. Skouman – Eerste: Qian venter

Sr Skouman – Eerste: Hazel Bosman

Tweede: Chané Hough

Vleisbeeste:

Jr. Skouman – Eerste: Marie Zwarts

Tweede: Jan-Hendrik Zwarts

Derde: Arrie Mostert

Vierde: Daniella Pieterse

Sr. Skouman – Eerste: Xander Wehmeyer

Tweede: Juan-co Swart

Vierde: Synthyche v Niekerk

Wolskape:

Jr. Skouman – Eerste: Janco v/d Berg

Sr. Skouman – Eerste: Ferdinand Nel

Tweede: Ruan van Wyk

Derde: Elizane Lombard

Vleisskape:

Jr. Skouman – Eerste: Christo du Preez

Tweede: Danie Swart

Vierde: Ruhan Jonker

Vyfde: Kiara Mostert

Sr. Skouman – Eerste: Herco v/d Heever

Tweede: Henco du Preez

Derde: Heindrich Tracy Varkevisser

Vyfde: Arthur Mongomery

Sesde: Jaco JvVuuren

Konyne:

Jr. Skouman – Derde: Nicci v/d Merwe

Vleisbokke:

Sr. Skouman – Pierru Kruger

Pluimvee:

Sr. Skouman – Eerste: Marianka Lombaard

Tweede: Donovan Calitz

Varke:

Sr. Skouman – Zeldine Strydom

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button