Nathan Vienings en Ryan Alves, rugbyspelers van Ligbron Akademie vir Tegnologie, het tydens die skoolvakansie aan die SA Bokkieweek deelgeneem as lede van die 0/16-Hoëveldspan.
Die Bokkieweek het van 4 tot 8 Julie in Kroonstad plaasgevind. Albei seuns is aan die einde van die toernooi in die Uitnodigingspan opgeneem.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



