NewsSchools

Erries het nuwe leiers vir volgende jaar

Die leiers is verlede week op demokratiese wyse deur die Erries gekies

Hoërskool Ermelo se leiers vir 2017 is Maandagoggend tydens opening aangekondig.

Die leiers is verlede week op demokratiese wyse deur die Erries gekies en Maandag is die hoofleiers en ander portefeuljes verkies.

Hoewel die hele gr.12-groep leiers van die skool is, sal die volgende leerlinge voorloop en die pas volgende jaar aangee.Die presidente, Zané Rothmann en Ruan Grobler, word ondersteun deur Martinet Langeveldt, Dalene Klopper, Jan-Hendrik Swart (penningmeester), Brendan van Eck, Ernst de Waal, Norman Victor, Bernu Arnoldi, Amanda du Toit (vise-president), MJ Pienaar, Michelle Röhm, Charné van Aswegen, Jean-Jacques Janse van Rensburg (sportvoorsitter), Willem van der Merwe, Elzé Olivier, William Gardiner (vise-president), Christiaan Stoffberg (kultuurvoorsitter), Phelelani Khumalo, Isabel Harmse, Hermie Odendaal (hotelvoorsitter), Anja van Huyssteen, U-Vandé Nortjé, Niëline Joubert (penningmeester), Martiné van Zyl, Maryke Marais (kultuurvoorsitter), Lunga Magubane, Angelique Randell, Henro Snyman (sekretaris) Jessica van Rensburg (sekretaris), Simphiwe Mkhonza, Christiaan van Huyssteen, Carla Prinsloo, Jana Prinsloo (sportvoorsitter) en Stephan van der Merwe.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button