Standerton Speurafdeling se nuwe brig. Alex Gous is slaggereed vir die jongste uitdaging.
Brig. Gous en sy vrou Sonja, ’n kaptein in die polisie, is met vier seuns geseën wat ’n drieling insluit.
Hy het ’n gesonde eetplan begin volg en besoek die gimnasium om fiks te bly, maar sal nie ’n potjie gholf van die hand wys of kan wegbly langs die viswater as hy ’n geleentheid kry nie.
Hy ervaar die inwoners van Standerton as vriendelik en behulpsaam en wil almal in die dorp bedank wat reeds help om misdaad te beveg.
Brig. Gous glo alles is moontlik as mens ’n positiewe houding in die lewe het,
Lees die Standerton Advertiser volgende week vir die volledige artikel.



