Morgan Mostert, gr.11-leerling van Morgenzon Landbou Akademie, is vir die derde opeenvolgende jaar gekies vir die Mpumalanga Landsdiensspan. Hy is reeds vier jaar lid van die Landsdiensbeweging en het dié jaar ook sy Springbokkleure ontvang.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!