Morgan Mostert, Magdaleen Pretorius, Zanele Thabethe, Dehan Jordaan en Ryno Lategan (afwesig) van Morgenzon Landbou Akademie (MLA) het verlede Saterdag brons in die Noordvaal-jukskeiklubkampioenskap verower. MLA is trots op hul jong jukskeispelers.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!