Morgie Sorgie Kleuterskool (Lammersville) se gr. R-leerders het onlangs hul jaarlikse afsluiting gehou. Van die "Lammers" wat heerlik saam met hul juffrouens op die springkastele en glybane baljaar het en uitsien na volgende jaar se uitdagings wat gr.1 bied, is CR van Dijk, AC Meyer, Diané Beukes, MG Wehmeyer, FC Swart, Gerhard van Zyl en Louis du Pisanie.
Morgie Sorgie Kleuterskool (Lammersville) se gr. R-leerders het onlangs hul jaarlikse afsluiting gehou. Van die “Lammers” wat heerlik saam met hul juffrouens op die springkastele en glybane baljaar het en uitsien na volgende jaar se uitdagings wat gr.1 bied, is CR van Dijk, AC Meyer, Diané Beukes, MG Wehmeyer, FC Swart, Gerhard van Zyl en Louis du Pisanie.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!