Hoërskool Ermelo is trots op 2016 se 100% matriekslaagsyfer.
Hul spog ook met ’n string onderskeidings waarvan 155 A’s en 142 B’s.
Vier leerders, TJ Hill, Jana Grey, Michelle Venter en Jonothan Fourie is na die Provinsiale Akademiese prysuitdeling genooi – Lees meer in volgende week se uitgawe van die Hoëvelder.
70% van al dié leerders het toelating tot Graadstudie, 26% tot Diplomastudie en 4% tot Sertifikaatstudie.
Jana Grey spog met agt onderskeidings en Michelle Venter, TJ Hill, Monique Thomson en Corli van der Berg elk met sewe.
A’sTotaal
8 1
7 4
6 5
5 3
4 5
3 8
2 8
1 14
Gholfspelers van die Eagles- en Albatross-spanne tydens die Ryderbeker wat vanaf 3 tot 4 Oktober plaasgevind het. Die Albastross-span het as die wenners weggestap.
eMbalenhle senior citizens celebrate International Day of Older Persons with the human rights activist Mr Sbu Hlolweni on 1 October.
eMbalenhle elderly people attended the Older Persons Day celebration with Sbu Hlolweni on 1 October.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!