NewsSchools

Liggie-ruiter presteer

Megan het in die hoërskole-afdeling op haar perd Scooby Doo Too op Vlak 4 deelgeneem en is as die kampioen aangewys.

Megan Lourens van Ligbron Akademie vir Tegnologie het onlangs aan die eerste kwalifiserende ronde van die SANESA Western Mounted Games vir Mpumalanga deelgeneem wat by Chris Ranch in Nelspruit plaasgevind het.

Megan het in die hoërskole-afdeling op haar perd Scooby Doo Too op Vlak 4 deelgeneem en is as die kampioen aangewys met vier eerste plekke en ‘n tweede plek.

Sy en Scooby Doo Too vorder sodoende ook na Vlak 7.

Megan is in die ope afdeling as reserwe-kampioen in Vlak 3 aangewys met ‘n eerste plek in Birangle, en tweede plek in Quadrangle, ‘n vierde plek in Poles 1 en ‘n vyfde plek in Speed Barrels. Sy het ook opgeskuif na Vlak 3 in dié afdeling.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button