NewsSchools

Potjiekos saam met Tannie Poppie

Spanne kon nie hul eie bestanddele kies nie en het ’n sak ontvang waarin al die bestanddele was wat hulle kon gebruik.

 

SECUNDA – Hoërskool Oosterland het weer eens vanjaar ’n suksesvolle kookkompetisie saam met Tannie Poppie van die Kokkedoorreeks aangebied.

Deelnemers moes ’n naam vir hul span uitdink en self hul werkplek versier en netjies hou tydens die kompetisie.

Spanne kon nie hul eie bestanddele kies nie en het ’n sak ontvang waarin al die bestanddele was wat hulle kon gebruik.

In die sak was groente en vleis vir ’n potjie.

Leerders moes hul eie speserye en souse kies wat hulle gedink het die potjie sou komplementeer.

 

For free daily local news in the south, visit our sister newspapers Highvelder, Standerton Advertiser

For more news and interesting articles, like us on Facebook, and follow us on TwitterandInstagram

 

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button