Local newsNews

NG-Wes hou basaar

basaar, NG-Wes, stalletjies, teetuin

Die N.G. Kerk se Wes-gemeente bied ‘n mini-basaar op 25 Maart aan.

Basaargangers kan hulle gereed maak om in die teetuin iets verfrissend te gaan geniet en dan die onderskeie stalletjies besoek.

Stalletjies sal ‘n vleis- en snuffeltafel insluit met ander lekkernye soos pap, tjops, wors, sous en slaai, worsrolle, hoenderso-satierolle, pannekoek,

vetkoek, hoenderhamburgers en nagereg om aan te smul.

Vars vleis kan vooraf by mnr. Basie Saayman by 072 839 6165 bestel word sowel as die kerkkantoor by 017 712 3034.

Lees die volledige artikel in die Standerton Advertiser.

 

For free daily local news in the south, visit our sister newspapers Highvelder, Ridge Times.

For more news and interesting articles, like us on Facebook, follow us on Twitter or Instagram

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button