CrimeEditor's choiceNews
(Lui)perd van ’n ander kleur
Wees versigtig vir vervalste geld wat die ronde doen.

Wees versigtig vir vervalste geld wat die ronde doen.
Dié vervalste noot is verlede week by ’n wegneemetewinkel aangebied om vir kos te betaal, maar daar is eers agterna agtergekom dat die noot vals is en dit die eienaar se eie skade is.
Soos gesien op die foto, is die vervalste noot van baie swak kwaliteit van die dikte van die papier, die kleur, dowwe drukwerk waar syfers en lyne moet weerkaats tot die watermerk (links) wat met ’n stempel aangebring is.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



