NewsSchools

Lusanti maak merk in musiekwêreld

Lusanti is onlangs as konsertmeester van die Simfonia Juventi-orkes en as lid van Nasionale Suid-Afrikaanse Jeugorkes gekies.

Lusanti Brundyn van Hoërskool Ermelo is onlangs as konsertmeester van die Simfonia Juventi-orkes en as lid van Nasionale Suid-Afrikaanse Jeugorkes gekies.

 

Vir meer nuus besoek gerus ons ander webblaaie.

Ridge Times, Standerton Advertiser & Highvelder

”Like” ons op Facebook en volg ons op Twitter.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button