NewsSchools

Kalies-leerlingraad samel geld in

Dit is 'n inisiatief van die restaurant om skole die geleentheid te gee om geld in te samel.

Die leerlingraad van Laerskool Kalie de Haas het onlangs as kelners by Spur opgetree.

Dit is ‘n inisiatief van die restaurant om skole die geleentheid te gee om geld in te samel.

Die kinders het hul terdeë geniet, veral toe die fooitjies uitgedeel is.

Die leerlingraad van Laerskool Kalie de Haas
wat onlangs as kelners opgtree
het.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button