NewsSchools

Waarnemende hoof van Laerskool Kalie de Haas spog met honneursgraad

“As dit nie vir my gesin se ondersteuning was nie, weet ek nie of dit moontlik sou gewees het om op die ouderdom van 48 weer voor die boeke in te skuif nie.”

Me. Theresa Botma, waarnemende hoof van Laerskool Kalie de Haas, nou spog met ’n honneursgraad.

Sy het dié graad in leerdersondersteuning aan die Noordwes-Universiteit onlangs behaal.

Sy het skertsend gesê dat dit eintlik alles begin het met haar twee kinders, me. Jurinda Botma, wat in 2015 haar BCompt (FAC) voltooi en in 2016 met haar “Advanced Diploma” begin het, sowel as haar seun, mnr. Christopher Botma, wat toe in sy matriekjaar was en haar uitgedaag het om saam te studeer.

Sy het sonder twyfel dié uitdaging aangegryp.

“As dit nie vir my gesin se ondersteuning was nie, weet ek nie of dit moontlik sou gewees het om op die ouderdom van 48 weer voor die boeke in te skuif nie.”

Lees die volledige berig in die volgende uitgawe van die Standerton Advertiser.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Wayne van der Walt

Wayne van der Walt, with around 15 years in the media industry, is editor of Highvelder Newspaper. His accolades include Frewin Awards for Newspaper of the Year and Front Page of the Year, and FCJ Photographer of the Year, among other honours.

Related Articles

Back to top button