NewsSchools

Erries geniet Nampo Oesfees

Tydens die fees het die leerders verskeie nuwe patente wat in landbou toegepas kan word, van nader leer ken en hul kennis rakende Suid-Afrika se beste bees-, skaap-, bok-, perde-en varkrasse verbreed.

Danie van der Walt, Pierre du Toit Theron, Gerrit van Niekerk, Cornus van den Berg en Niewoudt Ferreira, EHS se gr.10 Landbouwetenskap en-bestuurleerders het verlede Woensdag die jaarlikse Nampo Oesfees in Bothaville bygewoon. Tydens die fees het die leerders verskeie nuwe patente wat in landbou toegepas kan word, van nader leer ken en hul kennis rakende Suid-Afrika se beste bees-, skaap-, bok-, perde-en varkrasse verbreed.

 

 

Vir meer nuus besoek gerus ons ander webblaaie.

Ridge Times, Standerton Advertiser & Highvelder

”Like” ons op Facebook en volg ons op Twitter.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button