Twee skaakspelers van Ligbron Akademie van Tegnologie, Andiswa Khumalo en Shraddha Agre, het ná afloop van die Gert Sibande-skaakproewe deurgedring na die Mpumalanga-proewe wat op 17 Junie in Middelburg plaasvind.
Shraddha beklee tans die eerste plek in Gert Sibande se 0/15-afdeling en Andiswa die tweede plek.
Vir meer nuus besoek gerus ons ander webblaaie.
Ridge Times, Standerton Advertiser & Highvelder
”Like” ons op Facebook en volg ons op Twitter.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



