NewsSchools

Errie-gholfspelers bo in liga

Die Erries se A-span bevind hul nou in die eerste, die C-span in die tweede en die B-span in die derde plek.

Tyron Dewar, Willem van der Merwe en Daniël Mulder is ná afloop van die tweede ronde van die skolegholfliga wat verlede week op Bethal plaasgevind het as spelers van die week aangewys. Die Erries se A-span bevind hul nou in die eerste, die C-span in die tweede en die B-span in die derde plek.

 

 

Vir meer nuus besoek gerus ons ander webblaaie.

Ridge Times, Standerton Advertiser & Highvelder

”Like” ons op Facebook en volg ons op Twitter.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button