JJ-bokkie afrigters en skeidsregters: Voor staan Lizell Sinden (afrigter netbal 0/13), Yvonne Fourie (skeidsregter netbal 0/13) en marischka Breitenbach (skeidsregter netbal 0/16). Agter staan Tiaan Rosslee (afrigter rugby 0/13), herman Fourie (afrigter rugby 0/13) en Evette Groenewald (skeidsregter netbal 0/19).JJ se rugbyspelers wat vir die bokkieweek gekies is: Voor staan Juan-Paul labuschagne, Marko Ferreira, Diean Swart, CJ van Huyssteen en Tiaan Grobler. Agter staan Jacques Lombard, Marko Langdon, Kyle Alves en Billy van der Walt.JJ-dogters wat bokkiespan gehaal het: Danel Olivier (hokkie), Hilde Jacobsz (netbal) en Cuara Deysel (netbal)