NewsSchools

Errie skuts verbeter persoonlike bestes

Errie skuts mik goed tydens sesde prysskietkompetisie.

Renel Swanepoel van die Erries se skietspan met haar oog op die teiken tydens vanjaar se sesde prysskietkompetisie verlede week.

Die span se tellings as volg: Geweerskuts: Paul Morkel 1404, John-Henri van Zyl 1250 (persoonlike beste), Renel Swanepoel 1125, Pieter de Beer 1081 en Hendrea van Zyl 1049 en pistoolskut Rico Jordan 570 (persoonlike beste).

 

Vir meer nuus besoek gerus ons ander webblaaie.

Ridge Times, Standerton Advertiser & Highvelder

”Like” ons op Facebook en volg ons op Twitter.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button