NewsSchools

Margha en haar perd palm vier eerste plekke in

Margha Greyling (gr. 8) van Hoërskool Ermelo en haar perd Lorelock Legolas het vier eerste plekke ingepalm.

Margha Greyling (gr. 8) van Hoërskool Ermelo het verlede naweek aan die derde Core League Mpumalanga-uitdunne deelgeneem.

Sy en haar perd Lorelock Legolas het vier eerste plekke onderskeidelik in die Equitation 80cm, Jumping Competition, Jumping Accumulator 80cm en In-Hand Level 3 behaal. Verder behaal hulle twee derde plekke in Working Hunter 80cm en Working Riding Level 3 en spog ook met vierde plek in Performance Riding Level 3.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button