NewsSchools

Vier EHS-hokkiespanne deur na Mpumalanga half -en eindstryde

EHS-dogters se A-hokkiespanne het in die Laeveld aan die Mpumalanga-kwarteindronde deelgeneem het. Vier uit die vyf spanne wat deelgeneem het, die 0/14-, 0/16-, tweede en eerste span, het deurgedring na die half-en eindstryde wat Saterdag in Nelspruit plaasvind.

Die 0/14A’s het tweede in hul groep geëindig. Voor sit Khanyi Nkosi met me. Anna-Marie van Heerden (afrigter), Michaela van Rensburg, Mpho Masehla en Margha Greyling in die middelste ry. Agter staan Elrize Reichert, Charné Bester, Anke Kruger, Anke de Kock, Larika van der Meulen, Monique Schoonwinkel, Carissa Venter, Yvonne Rohm en Lana Herholdt.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button