
Vier van Ligbron Akademie vir Tegnologie se hokkiespanne het die afgelope naweek in Nelspruit aan die Mpumalanga-uitspeelwedstryde deelgeneem.
Die 0/15A’s het deurgedring na die halfeind- en eindstryde wat eerskomende Saterdag in Nelspruit plaasvind.
Vir die ander drie spanne, die 0/14A’s, 0/16A’s en die eerste span, het die seisoen tot ’n einde gekom.
Vir meer nuus besoek gerus ons ander webblaaie.
Ridge Times, Standerton Advertiser & Highvelder
”Like” ons op Facebook en volg ons op Twitter.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



