NewsSchools

Goedehoop 0/10A-rugbyspan is Mpumalanga-wenners

Laerskool Goedehoop se 0/10A-rugbyspan het op 19 Junie as die Mpumalanga-wenners uit die stryd getree.

Laerskool Goedehoop se 0/10A-rugbyspan het op 19 Junie as die Mpumalanga-wenners uit die stryd getree.

 

Voor is Christiaan Jonker, Jaydon Roberts, Simeon Rudolph en Jeandré Beukes. In die middel is Andrew Steyn, Avon Smith, Zander van der Merwe, Franco de Lange, Alberto Volschenck, Jayden Mansfield en Ryan Lottering. Agter is mnr. JD Steyn (afrigter), Janco Roos, Bismarck Jansen, Walt Vorster, Zander Steyn, Eljay van Heerden, Kylé Nagel, Hanlo Hugo en mnr. Abrie van Zyl (afrigter).

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button