NewsSchools

MLA deur na kleinskole eindstryd

Al drie spanne het deurgedring na die kleinskole-eindstryd wat 29 Julie op MLA se tuisveld plaasvind.

Morgenzon Landbou Akademie (MLA) se 0/15, 0/17 en 0/19 rugbyspanne aan die half-eindstryd van die Mpumalanga kleinskole toernooi deelgeneem.

Die 0/15’s het 53-0 met Carolina afgereken en die 0/17-span het Hendrina 58-12 geklop.

Die 0/19’s het teen Carolina te staan gekom en met 48-12 op die telbord as wenners van die veld afgestap, al drie spanne het deurgedring na die kleinskole-eindstryd wat 29 Julie op MLA se tuisveld plaasvind.

 

Vir meer nuus besoek gerus ons ander webblaaie.

Ridge Times, Standerton Advertiser & Highvelder

”Like” ons op Facebook en volg ons op Twitter.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button